“ʼn Mens kan altyd by ander leer, en deur saam met ABBY te skryf, het ek ook deurentyd iets nuuts geleer.”
Alles vir die sleutelwoord "musiekvideo’s"
Musiekvideo: CheraLee sê liefde is vir altyd
Sy kon eenvoudig nie anders as om daardie liefde in ’n liedjie te verewig nie. “Dit het my laat besef dat ons altyd aan mekaar verbind sal wees – in lewe en dood.”
Musiekvideo: Rudi Claase se enkelsnit is ʼn dankbetuiging
“Ek wil hê dat mense hul eie halleluja in hul donkerste plek moet vind.”
Musiekvideo: Velvetblohm verras met rockballade
“Tussen die lyne” is die jongste enkelsnit deur twee van Suid-Afrika se voorste rockers.
Wouter van de Venter sing vir ‘sy bok’
“Hopelik speel hulle dit hard by ’n braai; dis ’n lekker partytjieliedjie.”
Musiekvideo: Ruan Jordaan gesels oor ‘Veilig tuis’
“Dit is so opwindend en nogal ’n bedrywige tydjie wat vir my voorlê met die uitreiking van ‘Veilig tuis’ én ‘Die Kontrak 2’-verpligtinge.”
Musiekvideo: Pieter Koen, Tarryn Lamb stof bekende lied af
Pieter Koen en Tarryn Lamb se weergawe van dié bekende Diana Ross-lied is onlangs uitgereik.
Musiekvideo: Seer is net ‘tydelik’, vertel Harry Broersma
“Ek wil hê mense wat na ‘Tydelik’ luister, moet besef hulle is groter as die duiwels wat hulle elke dag saamdra.”
Luister: ‘Brisbane-seisoen’ inspireer Simoné Roets se debuutalbum
“Ek dink dit het iets te doen met ʼn mens se moedertaal. As jy in jou hartstaal kommunikeer is daar maar iets wat gebeur wat baie spesiaal is.”
Musiekvideo: Broer-duo sing oor sonneblom-mense
“Hierdie mense besef nooit regtig hoe helder hulle in ons lewe skyn nie en juis dít maak hulle so spesiaal.”
Musiekvideo: Len Muller tref met nostalgiese enkelsnit
“Ek dink mense gaan daarvan hou omdat die musiek jou laat droom en die boodskap agter die lied vir enigiemand iets kan beteken.”
Musiekvideo: Retief Burger sing ‘Sekelmaan’ saam met simfonie
Soos wat Jesus se hart vir sy bruid destyds helder weerklink het, het Burger nou weer dié roepstem gehoor.
Bernice West se voete ferm in geloof geplant
“Ek is nie ʼn eiland nie, ek kan niks sonder die Here doen nie.”
Luister: Rooksein waag met ‘Genade nader’
“Dit is iets anders vir ons en vir die mark. Ons glo en hoop dat die publiek ons boodskap sal verstaan en dat hulle lekker sal saam luister.”
Luister: Elandré raak nostalgies in ‘Hand aan hand’
“Ek dink van alles wat ek nog in my loopbaan gedoen het, was dít nog die belangrikste: om hulle verhaal te kon vertel.”
Video: Miljoene kyke vir nuwe Ndlovu-jeugkoor-verwerking
“As ons ʼn beter land en wêreld gaan skep, moet ons by mekaar begin.”
Luister: Nóg ʼn voetstamptreffer in Irene-Louise se visier
“As ek ‘Maak ʼn plan’ hoor wil ek op my voete klim en net dans!”
Musiekvideo: Geestelike snit skep hoop ‘deur diepe waters’
“God is die enigste anker waaraan jy kan vashou in moeilike tye.”
Musiekvideo: Jemma Catherine is gereed om alles te gee
“Alles gee” gaan oor iemand wat ʼn ander persoon se hart steel en uiteindelik net daarmee mors.
Musiekvideo: Nuwe musiek uit Gian Groen se pen
“Dit is byna asof jy in ʼn glaskas sit en musiek maak waar die wêreld kan inkyk, maar die kunstenaar sien niemand nie.”