Dit is die derde hoëronderriginstansie in KwaZulu-Natal vandeesweek wat nie meer lesings aanbied nie, weens gewelddadige betogings, dreigemente aan personeel en intimidasie van nie-protesterende studente.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "MUT"
6 vas ná betoging op kampus hand uitruk
Brandende motorbande het die pad buite die universiteit versper waarna die studente deur die polisie en brandweer verjaag is.