Drie minderjariges, wat na verwagting sou skuld erken vir hul rol om ʼn prostituut te vermoor en te onthoof, het Maandag in die Durbanse streekshof onskuldig gepleit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Muti"
Muti-moord: Tiener is R2 miljoen vir prostituut se kop aangebied
WAARSKUWING: Die inhoud van die berig kan sensitiewe lesers ontstel