‘n Vyfdejaar-student aan die Universiteit van die Vrystaat het Maandag aan die Bloemfontein-streekhof gesê die gesprek rakende sy beweerde aanranding moet op ras fokus.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Muzi Gwebu"
Studente in hof na hulle glo medestudent aanrand
Cobus Muller en Charl Blom, twee studente aan die Universiteit van die Vrystaat, het Maandag in die Bloemfontein-streekshof onskuldig gepleit op aanklagte dat hulle ‘n medestudent onder meer aangerand het.