Die ANC het Maandag ʼn nuwe app beskikbaar gestel waarmee jongmense op hoogte kan bly van dié party se aktiwiteite.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mxit"
Michael Jordaan: Van bankbaas tot Mxit-voorsitter
Michael Jordaan, die voormalige uitvoerende hoof van Eerste Nasionale Bank (FNB), is as die direksievoorsitter van die sosiale platform Mxit aangestel.