Die Nederlandse regering het ʼn skenking van R300 miljoen aan die Stad Kaapstad bewillig om sy openbare vervoer op te knap.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "MyCiTi"
MyCiTi-werknemers sal ‘tot die laaste druppel bloed baklei’
ʼn Verteenwoordiger van betogende MyCiTi-werknemers het Donderdag gesê die personeel is bereid om “tot die dood te baklei”.
Video: Bus met petrolbom bestook; bestuurder kritiek
Die stad het reeds miljoene rande verloor weens die skade wat tydens die onbeskermde staking aangerig is.
Bus bars deur muur; 4 ander uitgebrand
Vier van die Kaapstadse stadsraad se MyCiti-busse is verwoes sedert die begin van die onbeskermde staking middel Oktober, wat volgens die stadsraad gekenmerk word deur…
MyCiTi-staking duur voort in Kaapstad
Die Stad Kaapstad het pendelaars gewaarsku dat die MyCiTi-diens steeds nie volgens skedule verloop nie, weens busbestuurders wat aan ʼn voortslepende onbeskermde staking deelneem en…
Stad Kaapstad kry hofbevel teen busstakers
“Ek weier om met stakende werkers in gesprek te tree deur die EFF, wat desperaat is om hulself as ‘makelaars’ te vestig in ʼn omgewing waar hulle nie hoort nie en geen wettige mandaat het nie,”
Kaapstad vra hofbevel teen busstakers
“Hulle het geen respek vir die inwoners van hierdie stad nie; nóg vir die duisende pendelaars wat staatmaak op die MyCiti-diens, nóg vir diegene wat hulle verlei het om aan die staking deel te neem.”
Eers treine, nou laat MyCiti pendelaars in die steek
“Ek is besorg oor die onwettige staking en die uitwerking wat dit op pendelaars het wat reeds swaarkry weens die sukkelende treindiens.”
MyCiTi-busdiens bly opgeskort oor staking
Die Stad Kaapstad het Sondag gesê hy moet pendelaar met spyt in kennis stel dat die MyCiTi-busdiens tot verdere kennisgewing opgeskort bly as gevolg van die voortgesette staking in die busbedryf.
Kaapstad: MyCiti-busstaking duur voort
Brett Herron, burgemeesterskomiteelid vir vervoer en stedelike ontwikkeling, het gesê dié wat van padvervoer gebruik maak, moet swaarder verkeer en langer reistye verwag solank die staking aanhou, veral aan die begin van ʼn werkweek.
Pendelaars gewaarsku oor busstaking
“Ons vra om verskoning vir die onvermydelike ongerief en die ekstra druk wat dit nou op pendelaars plaas om alternatiewe vervoerplanne te maak.”
[Foto’s] ‘Jong mense’ steek bus in Kaapstad aan die brand
“Die gemeenskappe wat afhanklik is van openbare vervoer ly die ergste hieronder.”
EFF-betogers beset MyCiTi-busse
Betogers wat Vrydag aan ʼn EFF-optog in Kaapstad deelgeneem het, het vier 18 meter lange MyCiTi-busse by die Burgersentrum oorgeneem en die bestuurders gedwing om hulle na Dunoon terug te neem.
Baba by Kaapstad-busstasie gebore
ʼn MyCiTi-stasiebestuurder het vandeesweek gehelp om ʼn gesonde babaseuntjie in Kaapstad in die wêreld te verwelkom.
Atlantis-man moet opdok vir skade aan MyCiTi-bus
ʼn 22-jarige werklose man van Atlantis in Kaapstad het in ʼn pleitooreenkoms ingestem om R9 000 aan die stad oor te betaal vir skade wat hy aan ʼn MyCiTi-bus aangerig het.
MyCiTi-busse in Kaapstad aangeval
Twee MyCiTi-busse is in Kaapstad aangeval, het die stad Vrydag gesê.
Gewelddadige betoging deur MyCiTi-busbestuurders
Die stad Kaapstad het Donderdagmiddag gesê ʼn onwettige staking deur die MyCiTi-busbestuurders duur voort.
Taxibestuurder doodgeskiet tydens busbetogings in Kaapstad
‘n 39-jarige taxibestuurder is Maandagoggend tydens gewelddadige betogings in Nyanga in Kaapstad doodgeskiet en verskeie busse is aan die brand gesteek.
MyCiTi-staking verby
ʼn Staking wat ontwrigtings op die MyCiTi-busroetes in Kaapstad veroorsaak het, is verby.
MyCiTi-busbestuurders staak in Kaapstad
Talle MyCiTi-roetes in Kaapstad is Woensdag ontwrig nadat busbestuurders begin staak het.