Die jaar 2022 was Suid-Afrikaanse myne se veiligste jaar op rekord.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "myn"
Gamsberg: Onstabiliteit bemoeilik reddingspoging
Die soektog na die vermiste mynwerker by die Gamsberg-sinkmyn in die Noord-Kaap duur voort.
Hommeltuie, honde help soek na vermiste Gamsberg-mynwerker
Die soektog na die vermiste mynwerker by die Gamsberg-sinkmyn in die Noord-Kaap duur voort.
Mynwerker by Gamsberg dood gevind
Die soektog na die tweede vasgekeerde mynwerker duur voort.
Soektog na mynwerkers by Gamsberg duur voort
Agt mynwerkers is reeds Dinsdag na veiligheid gebring.
Twee mynwerkers soek ná voorval by sinkmyn
Agt mynwerkers is reeds na veiligheid gebring.
Amcu ontstoke na nóg ʼn sterfte by Harmony-myn
“Die bedryf het bloed aan sy hande en die lewe van ʼn Afrika-werker is steeds goedkoop.”
Sekerheidswagte vas vir moord by myn
Twee sekerheidswagte van ʼn myn is glo deur hul kollegas oorval.
Beurtkrag: Groot én klein ondernemings steier
Mynmaatskappye skaal af nadat Eskom nywerhede vra om hul kragverbruik te verminder.
Herwinning van laaste liggaam by Tau Lekoa-myn duur voort
Vyf werkers is Vrydag ondergronds vasgekeer ná ʼn rotsstorting.
Reddingspoging by myn kan dae duur
Daar kon gister nog met die vier werkers gekommunikeer word, maar daar was later geen reaksie meer nie.
Groot stofwolk ná Cullinan-myngat beweeg
Die myndorp was ná die naweek in ’n stofwolk gehul nadat ’n deel van die wand van die Cullinan-myngat geskuif het.
31 vas ná skietery by Noordwes-myn
Die inhegtenisnemings volg nadat ’n skietery Dinsdagaand tussen die vermeende onwettige myners en die polisie uitgebreek het.
Polisie slaan toe op onwettige mynbedrywighede
Daar is tydens die operasies op gereedskap beslag gelê wat glo gebruik word vir onwettige myn terwyl skuilings en ander onwettige strukture afgebreek is.
Landbouorganisasie wil ook myn naby Komatipoort teenstaan
“Dié eenmalige opbrengs, asook die skade aan die watertafel, ekologie en toerisme, moet opgeweeg word teen die huidige landboubedrywighede in die gebied, wat vir ’n onbepaalde tydperk ’n groeiende inkomste van meer as R100 000 per hektaar per jaar ná uitgawes kan oplewer.”
Pretoria-inwoners skop vas teen beoogde prospektering
Inwoners van Doornpoort in die noorde van Pretoria sê wéér ʼn mynmaatskappy die stryd aan wat ʼn klipgooi van hulle woonbuurt wil prospekteer vir minerale.
Talle beseer toe polisie, stakers bots
“In die vroeë oggendure van 11 Desember was daar talle botsings tussen die Suid-Afrikaanse Polisiediens en groot groepe Amcu-lede.”
Sibanye-Stillwater: Nehawu, Cosatu eis dat koppe rol ná twee sterf
“Dit is hoogs onaanvaarbaar dat die voorval by die Beatrix-groudmyn nie die maatskappy genoop het om meer aandag te gee aan kwessies oor veiligheid en gesondheid nie.”
Twee mynwerkers dood ná grondstorting
Die twee werkers is Woensdag in die vroeë oggendure by die myn vasgekeer ná ʼn grondstorting wat na bewering deur ʼn seismiese gebeurtenis veroorsaak is.
Kimberley-myn kry nuwe eienaar
De Beers het sy Kimberley-myn, die mynhuis se oudste diamantmyn, vir nagenoeg R100 miljoen verkoop.