Ten spyte van die reusebydrae wat die bedryf lewer, is daar steeds heelwat hindernisse wat die sektor verhoed om sy volle potensiaal te bereik.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mynbou-indaba"
Ramaphosa stel beleggers gerus oor onteiening sonder vergoeding
Beleggers hoef nie bekommerd te wees dat hul beleggings en bates van hul weggeneem sal word tydens grondonteiening sonder vergoeding nie, het pres. Cyril Ramaphosa Dinsdag gesê.
Mynbou-indaba: ‘Korrupsie het mynbedryf lamgelê’
“Die skade wat aan die Suid-Afrikaanse ekonomie aangerig is oor die nege jaar voor Cyril Ramaphosa president geword het, het ʼn groot impak gemaak op beleggingsmoontlikhede in die mynboubedryf.”
Ramaphosa wil beleggers by mynbou-indaba bekoor
Pres. Cyril Ramaphosa sal Dinsdagaand ʼn gehoor van sowat 6 000 besluitnemers probeer oortuig dat Suid-Afrika dié plek is vir enige uitbreiding van hul mynbou-aktiwiteite.
Mense moet trots wees op myne in gemeenskappe, sê Mantashe
Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne, het Maandag gesê die mynboubedryf moet begin seker maak dat gemeenskappe die voordele besef van mynbou en dat hulle trots sal wees op myne in hul omgewing.