Die botsing het die lewe van twee mense geëis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "N1-ongeluk"
Drie sterf in botsing op N1
’n Bakkie en Toyota Fortuner het glo reg van voor gebots.
Foto’s: Talle beseer in massiewe N1-ongeluk
Meer as 10 voertuie was in die ongeluk betrokke.
Sewe dood in gru-ongeluk
’n Tweejarige seuntjie is een van die oorledenes.
Motorongeluk eis vrou, twee kinders
Die voertuig het in die teenoorgestelde baan ingeswaai en verskeie kere gerol.
Passasiers skarrel toe bus vlamvat
Bagasie het verspreid oor die N1 gelê.
‘Dodelike’ N1-botsing het LUR bekommerd
“Een dood op ons paaie is een te veel.”
N1-kettingbotsing: Dodetal styg tot 7
Motoriste word versoek om die N1 te vermy.
10 voertuie in kettingbotsing op N1 eis 2
ʼn Veldbrand langs die hoofweg het motoriste se sig belemmer en dit het moontlik tot die botsing aanleiding gegee.
Vier dood, 2 kritiek in gru-botsing op N1
Verskeie vragmotors, motors, taxi’s asook ’n bus was in die ongeluk betrokke.
3 Greyhound-passasiers dood in ongeluk
Die vragmotor het vanoggend onklaar geraak en van die pad afgetrek waarna die bus kort daarna teen die vragmotor gebots het.
14 beseer tydens botsing op N1
Die vragmotor het gedurende die botsing sy hele vrag op die nasionale pad verloor.
10 sterf in ongeluk op N1 in Limpopo
Die pad is reeds ure lank vir verkeer in albei rigtings gesluit en groot vertragings is aangemeld. Motoriste is aangeraai om die R101 of R33 as alternatiewe roete te gebruik. Die pad sou na verwagting laatoggend weer vir verkeer oopgestel word, wanneer forensiese ondersoekers hulle ondersoek afgehandel het.
Man oorleef ná motor ‘oopskeur’
Die bestuurder van die voertuig het met hul aankoms nog agter die stuur gesit.
2 dood, 4 beseer in vroegoggendbotsing
Twee mans het veelvuldige beserings tydens die botsing opgedoen en is op die toneel dood verklaar.
Kollig op padwaardigheid van voertuie ná N1-ongeluk
Volgens Zwane is daar sedert die begin van vanjaar reeds 91 mense dood en 275 beseer in landswye ongelukke waarby vragmotors en busse betrokke was.
N1-ongeluk: Nzimande wil met buitebandvervaardigers vergader
ʼn Woordvoerder van die provinsiale departement van vervoer het intussen ook bevestig dat die dodetal van die ongeluk gestyg het.
Geliefde Polokwane-egpaar sterf in N1-ongeluk
“Die wêreld was regtig ʼn beter plek met julle in dit.”
27 mense sterf in ongeluk op N1
Matome Moremi, woordvoerder van die provinsiale departement van vervoer, het teen 18:50 gesê die N1 is steeds in albei rigtings gesluit.
N1 in albei rigtings gesluit ná gru-ongeluk
Nooddienste is steeds op die toneel besig, maar ‘n woordvoerder het gesê daar sal “beslis sterftes en talle beserings wees”.