Ses ander is ernstig beseer waarvan drie in ʼn kritieke toestand is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "N2"
Gru-botsing in Mpumalanga eis vier
Die ongeluk het op die N2 tussen Piet Retief en Ermelo plaasgevind.
N2 in Tsitsikamma gesluit weens veldbrand
Temperature weens die brand is glo in dié stadium so hoog dat dit motorvensters kan laat kraak.
N2 by Plett gesluit weens betogings
Groepe betogers het op verskillende plekke op die hoofweg bymekaargekom, die pad met brandende voorwerpe versper en voertuie met klippe bestook.
Jong fietsryer sterf ná taxi hom glo tref
Die 26-jarige fietsryer is op die toneel dood verklaar.
Drie sterf in trompop botsing
Nog twee mense is met ernstige beserings na ’n nabygeleë hospitaal gehaas.
Gru-ongeluk in KZN: Koeëlgat in voertuig gevind
Wetstoepassers het die koeëlgat in die voertuig asook oorblyfsels van die koeël in die agterligkompartement van die voertuig ontdek.
Vier verkool in gru-botsing naby Mosselbaai
Nooddienswerkers was ure lank op die toneel.
Vyf sterf in gru-ongeluk by Port Elizabeth
Die presiese omstandighede wat tot die ongeluk gelei het, vorm deel van die polisie-ondersoek en is in dié stadium nog onduidelik.
Optrede kom oor geweld op N2 in Kaap
Talle van die betogings spruit uit ʼn gebrek aan behuising, of is die gevolg van agterplaasbewoners se griewe.
N2 by Plett weer oopgestel
“Dié pad was die afgelope week weens gewelddadige betogings gesluit.”
Betogings op N2 ‘blote misdaad’
Die oorweldigende getuienis dui daarop dat hierdie blote misdaad is wat boonop gepaard gaan met geweld, stropery, diefstal en vandalisme, asook opsetlike saakbeskadiging van openbare en staatseiendom.
Verkeerspolisie waarsku teen N2 naby Plett, Knysna; pad steeds gesluit
“Die situasie is plofbaar,” het Kenny Africa, Wes-Kaapse verkeerspolisiehoof, gewaarsku.
N2 by Plettenbergbaai steeds gesluit
Dit lyk ook nie of die pad gou oopgestel gaan word nie aangesien betogers vanoggend buitebande op alternatiewe roetes begin brand het.
N2 by Grabouw teen spitstyd weer gesluit
Die protesaksie het reeds verlede week begin met ʼn groep kontraktuele plaaswerkers wat ongelukkig is oor behuising en lone.
N2 by Grabouw gesluit
Betogers het vroegoggend begin om klippe op dié pad te gooi.
Pleidooi gerig ná jong pa in tref-en-trap sterf
“Sy vrou is steeds ʼn senuweewrak. Sy het hierdie week teruggekeer werk toe. Sy moet aanhou ter wille van haar kinders en sy doen haar bes.”
Twee sterf in ‘bloedbad’ botsing
Twee voertuie het glo gebots waarna albei van die pad af is.
Drie langs snelweg geskiet toe band bars
Die metropolisiebeamptes is omstreeks 02:00 uitgeroep nadat kamera-operateurs klippe op die snelweg gewaar het.
Drie sterf in botsing by N2-afrit
“Daar was ernstige verkeersopeenhopings in die omgewing toe ons beamptes die verkeer moes herlei na Hoofweg, Observatory.”