Die protesoptrede het swaar verkeersopeenhopings veroorsaak en motoriste moes noodgedwonge van alternatiewe roetes gebruik maak. Die pad is eers vanoggend in die vroeë oggendure weer oopgestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "N3-betoging"
N3-geweld: Meeste verdagtes vrygelaat
Die meeste verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn gewelddadige betoging Sondagaand by die Mooirivier-tolplaza op die N3, waartydens 35 vragmotors aan die brand gesteek of beskadig is, is nie aangekla nie.
N3-betoging: Nóg verdagtes vas
“Daar is beslag gelê op kruideniersware soos vleis, snesies en toiletpapier asook vloerteëls toe die polisie Maandag ʼn klopjag in die omgewing uitgevoer het.”