Tydens spitstye kan verkeer met tot meer as 2 500 voertuie per uur in die rigting van KwaZulu-Natal en 3 500 voertuie per uur in die rigting van Gauteng toeneem.
Alles vir die sleutelwoord "N3"
Besige paaie oor langnaweek verwag
Indien dit enigsins moontlik is, word motoriste aangeraai om hul reise buite spitstye te beplan.
Gesin sterf in N3-ongeluk: ‘Hulle was engelmense’
Die gesinne het die minibus gehuur om saam met vakansie te gaan en het Sondag teruggekeer huis toe.
Twee gesinne feitlik uitgewis in ongeluk
Die ongeluk het die lewe van die 16-jarige seun se ouers, sy broer en ouers se vriende geëis.
Sewe dood in N3-botsing
’n 15-jarige seun het die botsing oorleef.
1 dood, verskeie beseer ná N3-vragmotorongeluk
Die bestuurder van die vragmotor het vermoedelik op ’n afdraand beheer oor die vragmotor verloor en in verskeie motors ingeploeg.
Besige paaie vir skoolvakansie verwag
Motoriste moet op die uitkyk wees vir padwerke op die N3-tolroete wat vertragings en opeenhopings kan veroorsaak.
Besige paaie vir langnaweek verwag
Afgesien van verkeersopeenhopings in spitstye, kan padwerke verdere vertragings op die N3 veroorsaak.
Gru-ongeluk eis agt op N3
Weens die impak van die botsing het die vragmotor oor die pad geswenk en teen nog ʼn voertuig gebots.
Vrou dood toe sy van hoogte val
Die het vrou ongeveer 40 m diep in ʼn rotsskeur gelê.
N3 in KwaZulu-Natal gesluit weens botsing
Padgebruikers kan vertragings verwag tot verdere kennisgewing.
Soveelste N3-ongeluk eis lewens van 2
Twee mans is dood en twee vroue beseer toe twee vragmotors Donderdagoggend op die N3-snelweg, sowat 30 km buite Ladysmith in KwaZulu-Natal, gebots het. Russel…
Van Reenenspas in ligte laaie
Motoriste onderweg na KwaZulu-Natal is aangeraai om Van Reenenspas te vermy.
N1, N3 dié naweek gedeeltelik gesluit vir Eskom-werk
Gedeeltes van die N1 net buite Pretoria en die N3 naby Hilton in KwaZulu-Natal sal dié naweek vir ʼn paar uur in albei rigtings gesluit word sodat Eskom instandhoudingswerk kan doen.
Vyf sterf in N3-ongeluk
Verkeer was hewig ontwrig en het ure lank opgehoop.
4 dood in gru-ongeluk buite Pinetown
Die voertuig het oopgeskeur en omgeslaan en passasiers is uit die voertuig geslinger.
Minister wil meer polisie op N3 hê
Aanvalle op vragmotors op die N3, die hoofpad tussen Durban en Gauteng, duur voort ondanks ingrypings van die nasionale departement van vervoer.
Dodetal styg ná reusebotsing op N3
Altesaam 21 beseerdes, van wie drie in ʼn kritieke toestand, is na nabygeleë hospitale vervoer.
Video: 7 vragmotors in ligte laaie op N3
“Die pad is in albei rigtings gesluit.”
N3 in KZN gesluit; vertragings verwag
“Al die noordelike en suidelike bane sal gesluit wees en daarom kan verkeersopeenhoping en vertragings tussen 08:00 en 10:00 verwag word.”