Joe Maswanganyi, minister van vervoer, en verskeie rolspelers het Donderdag die toneel besoek waar ʼn ongebruikte voetgangerbrug Woensdag in die vroeë oggendure op die N3-snelweg ineengestort het.
Alles vir die sleutelwoord "N3"
Minister verwelkom ondersoek ná N3-brug ineenstort
Joe Maswanganyi, die minister van vervoer, het ʼn forensiese ondersoek verwelkom om vas te stel wat die oorsaak was van die ongebruikte voetgangerbrug wat Woensdag in die vroeë oggendure op die N3-snelweg ineengestort het.
N3-hoofweg weer oopgestel ná brug ineenstort
Die N3-hoofweg tussen die Geldenhuys-wisselaar en Van Buurenweg naby Germiston is Donderdagoggend vroeg weer in albei rigtings vir verkeer oopgestel nadat ʼn voetgangerbrug Woensdag ineengestort het.
[Foto’s] Brug stort ineen, snelweg vir só lank gesluit
Die brug is in 1978 opgerig en is al geruime tyd nie meer in gebruik nie.
Voetgangersbrug op N3 stort ineen
Meganiese toerusting moes gebruik word om beseerdes, onder wie ʼn 7-jarige meisie, uit ʼn vragmotor te bevry.
Een verkool, ander man kritiek ná gru-ongeluk
Bystanders het daarin geslaag om een man uit die vlamme te ruk.
Man kritiek ná hy om ‘geen rede’ op N3 geskiet is
ʼn 29-jarige man is Donderdagoggend vroeg in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas toe hy glo sonder rede deur ʼn ander man, wie hy nie geken het nie, op die N3 geskiet is.
Foto’s: Gru-ongeluk bring N3 tot stilstand
Die N3-snelweg in albei rigtings tussen Montrose en die Tugela-tolhek is Vrydag vir verkeer gesluit ná ongelukke in die Van Reenenspas.
Drie ongelukke binne minute op N3
Een persoon is dood en vier mense is beseer tydens drie ongelukke wat minute ná mekaar op die N3 naby die Marianhill-tolplaza in KwaZulu-Natal plaasgevind het.
Man beroof, uit motor gegooi
ʼn Man is beseer nadat hy beroof, aangerand en uit ʼn bewegende motor gegooi is op die N3 in Lynnfield Park, KwaZulu-Natal.
Foto’s: Chaos op snelweg ná 7 trokke, 5 motors bots
Die N3-snelweg tussen Villiers en Warden in die Vrystaat is Woensdagmiddag ure lank gesluit ná ‘n kettingbotsing tussen sewe vragmotors en vyf voertuie.
Trokdrywer verkool in botsing
‘n Man het doodgebrand nadat die vragmotor wat hy bestuur het, vroeg Sondagoggend op die N3 in Germiston gebots en aan die brand geslaan het.
Foto’s: Man uit voertuig geslinger ná botsing op besige snelweg
ʼn Man is Maandagaand dood en twee mense beseer in ʼn ongeluk op die N3-snelweg in Durban.
Botsing bring snelweg tot stilstand
Die N3-snelweg in Gauteng tussen die Marlboro-afrit en Buccleuch-wisselaar moes Woensdag vir sowat twee ure lank vir verkeer gesluit word ná ʼn ongeluk tussen twee vragmotors.
Man kritiek ná N3-ongeluk
ʼn Man is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal ná ʼn ongeluk Woensdagoggend op die N3 buite Durban.
Bloulig-skietery: Lyfwag al vroeër skuldig aan poging tot moord
‘n Burgemeester se lyfwag wat van poging tot moord aangekla word, het glo nie aan die hof bekend gemaak dat hy voorheen skuldig bevind is aan poging tot moord nie.
Bloulig-skietery: Lyfwagte vas vir poging tot moord
Twee lyfwagte van ʼn burgemeester het in die Pinetown-landdroshof verskyn op aanklag van poging tot moord.
N3-snelweg gesluit na gru-ongeluk
Drie mense is dood en drie ernstig beseer nadat ʼn kettingbotsing Vrydagoggend op die N3-deurpad naby Germiston plaasgevind het.
Foto’s: 6 dood, 8 beseer in N3-ongeluk
Ses mense is dood en agt mense beseer tydens ‘n ongeluk Maandagaand by Hammarsdale-afrit op die N3 buite Durban.
Gedeelte van deurpad na Durban gesluit, verkeer herlei
Die N3-deurpad by Monte Vista tussen Harrismith en Warden in die Vrystaat word tydelik vir verkeer gesluit.