Die hoof van die polisie se forensiesewetenskap-laboratorium het drie beamptes, met laer range, van naamskending aangekla.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "naamskending"
Zuma onttrek alle naamskendingseise
President Jacob Zuma het glo alle uitstaande naamskendingsklagtes teen die media onttrek.
Guptas dagvaar Sunday Times vir naamskending
Sakeman Atul Gupta het glo ‘n eis van R500 000 teen die Sunday Times vir naamskending by die hof ingedien.