“Ondanks die munisipale probleme, is hierdie ’n baie lekker dorp. Daarom moet ons nou self ons hande vuil maak om die dorp reg te ruk, anders gaan niemand dit doen nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Naboomspruit"
Hof gryp in by dorp se watertekort
“Dit is uiters kommerwekkend dat die hof die munisipaliteit moet beveel om dienste te lewer.”
Foto’s: Duisende voertuie in stoet na hof oor plaasmoord
Duisende trekkers, vragmotors, bakkies en plaaswerktuie het vandag in konvooi onderweg na die hof saamgetrek.
Naboomspruit-plaasmoord: Hofsaak wéér uitgestel
Die Van Zyl-egpaar is Vrydag omstreeks 00:15 deur omtrent vyf aanvallers in hul plaashuis oorrompel en aangerand.
Motorongeluk eis vrou, twee kinders
Die voertuig het in die teenoorgestelde baan ingeswaai en verskeie kere gerol.
Onluste in Naboomspruit weens moord op inwoner
Die gemeenskap het geëis dat ʼn verdagte aan hul oorhandig word.
MRK ondersoek riool in Naboomspruit
Die VF Plus het ʼn klag by die MRK ingedien teen die Modimolle-Mookgophong-munisipaliteit oor die besoedeling van die omgewing.
Twee sterf in trompop botsing in Limpopo
Die mans is opslag dood.
Man gevonnis vir bejaarde se wurgdood
“Ek het hom in sy oë gekyk en vir hom gesê, wat jy aan my gedoen het, het my hart gebreek, maar ek vergewe jou. My wens is dat jy Jesus Christus in die tronk sal ontmoet.”
Boer wil in hok sit vir minderbevoorregtes
Johan de Beer gaan as deel van die Naboomspruit-gemeenskap se inisiatief om geld op kreatiewe maniere in te samel vir studente wat nie studiegeld kan bekostig nie, poog om talle jongmense se lewe met dié projek te verander.
Sanger se broer in hospitaal na tref-en-trap
“Sy motor is etlike meters verder teen die boom vasgeslinger en het om die boom gebuig. As mens sien hoe sy motor lyk, is dit skrikwekkend dat hy lewendig daar uitgekom het. Dit was beslis nie sy tyd nie.”
Drie binne ure vas ná Limpopo-plaasaanval
Drie vermeende aanvallers is Sondag vasgetrek nadat ʼn Limpopo-egpaar op hul plaas, Klippunt, naby Naboomspruit oorval en aangerand is.
Ilse gryp elke geleentheid aan
Ilse Gravett van Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit is ʼn positiewe denker wat elke geleentheid wil aangryp.