Nadia van Wyk, ʼn 20-jarige vrou wat slegs 1.1m lank is, is veilig opgespoor nadat sy in KwaZulu-Natal as vermis aangemeld is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "nadia van wyk"
Dwerg van KZN word vermis
Nadia van Wyk (20) is Dinsdag laas by haar huis in Hillary, Durban, gesien.