Vier mans wat glo op pad was om renosters in die Krugerwildtuin te gaan stroop, is in hegtenis geneem nadat ʼn jaggeweer in ʼn plastieksak onder hul voertuig opgespoor is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Namakgale"
Stroper met renosterhoring betrap
ʼn 35-jarige man is Dinsdagaand in hegtenis geneem nadat ʼn renosterhoring in sy besit gevind is.