Stropers gebruik opgeblaasde trekker-binnebande om nette oor die breedte van die rivier te span en vis onwettig te vang.
Alles vir die sleutelwoord "Namibië"
Afgetrede onnie in hof oor dogter se verkragting
ʼn Afgetrede onderwyser van Namibië sal vandeesweek in die Rehoboth-landdroshof, suid van Windhoek, verskyn op aanklag dat hy sy agtjarige dogter verkrag het.
Duisende vee kom om in droogtegeteisterde Namibië
Aldus die verslag het 88 219 diere tussen Oktober 2018 en September 2019 gevrek – ʼn gemiddeld van 7 350 vrektes per maand.
Namibië geseën met Kersfeesreën
“Wat ‘n Kersgeskenk is dit om so baie water te kry!”
Foto’s: Olifant kry kusdorp in rep en roer
Inwoners van Swakopmund is Dinsdagoggend die skrik op die lyf gejaag toe ’n enkele olifantbul naby die dorp gewaar is.
Passasiers beseer nadat vlug uit Kaapstad in Windhoek land
ʼn Meganisme wat passasiers in en uit die vliegtuig moet help, het onklaar geraak.
Namibië deporteer tientalle buitelanders na SA
Dié burgers vorm deel van die meer as 600 vlugtelinge en asielsoekers wat in Oktober kamp opgeslaan het by die VN se vlugtelingkantore in Kaapstad en Pretoria.
Foto’s: Boer waak heelnag by honger, verkluimde skape
“Daar is ouens wat níks meer oor het om te verloor nie.”
Geingob vier voortydig oorwinning
“Ek wil graag Namibiërs bedank dat hulle my tot president herverkies het,” het Geingob op sosiale media gesê.
Lang toue, vertragings toe Namibiërs stem
Ten spyte van etlike terugslae verwag kenners nie dat Swapo uit die kussings gelig gaan word nie.
Namibiërs vandag stembus toe
Die regerende Swapo-party is geruk deur ʼn korrupsieskandaal, terwyl die ekonomie boonop aanhou versleg.
Twee jaar na skokvideo en vonnis: ‘Luister altyd na jou kind’
Dit is nou net meer as twee jaar na dié voorval wat die gesin tot in hul diepste wese geruk het. Dit was nie ʼn maklike pad tot hier nie en Annemarie Theron sê hoewel sy glo daar is ʼn doel met alles, verstaan sy steeds nie waarom dit moes gebeur nie.
Leraars van NG Kerk Namibië ‘verslae’ oor gay-besluit
Die NG Kerk van Namibië het Dinsdag sy misnoeë uitgespreek tenoor die Suid-Afrikaanse NG Kerk se algemene sinode se besluit rondom selfdegeslagverhoudings en selfdegeslagverbintenisse in die kerk.
Bokke druk nege drieë teen hul bure
’n Oorwinning is ’n oorwinning. Maar gaan Erasmus tevrede wees? Aikôna.
Bokke ‘het uit foute geleer’
“Ons het baie uit die All Blacks-wedstryd geleer.”
Busongeluk: ‘Ons sal sy glimlaggende gesiggie altyd onthou’
Drie ure later lui ouers se fone met boodskappe en oproepe, die tweede bus wat op pad was na dié avontuurweek se verblyf het gerol.
Name bekend van leerders wat in busongeluk sterf
Die name van die twee gr. 7-leerders van ʼn private skool in Windhoek in Namibië wat Sondag onderweg na ʼn skoolkamp in ʼn busongeluk gesterf het, is bekendgemaak.
2 leerders sterf op pad na skoolkamp; busbestuurder aangekla
Die skoolbus het gr. 7-leerders na ʼn skoolkamp vervoer.
Voortrekker: probleem-olifant of slagoffer?
Die stof het nog nie gaan lê oor ʼn “rondloperolifant” genaamd Voortrekker wat in my geboorteland Namibië geskiet is nie, skryf Pierre Massyn. Hy het die saak onder die loep geneem.
Winskopies op Namibië-radiostasie se aanlyn veiling
Beplan jy om in Namibië te kom kuier of hou jy daarvan om winskopies uit te snuffel?