Kort nadat Naomi Osaka in die eerste ronde van die Franse Ope uitgeboender is, het sy oor haar Wimbledon-deelname getwyfel – sy kan glo nie haar beste gee as ’n toernooi slegs oor vertoonstatus beskik nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Naomi Osaka"
Osaka in trane by Indian Wells-toernooi
Saterdag se nederlaag was vir haar opnuut ʼn groot terugslag en net nog ʼn kwesbare oomblik reg in die openbare oog.
Huilende Osaka neem ‘onbepaalde’ breuk van tennis
Osaka, derde op die wêreldranglys, het haar aan die Franse Ope onttrek en weens geestesgesondheidsprobleme nie aan Wimbledon deelgeneem nie.
Streepsuiker vir Osaka en Tsitsipas
Naomi Osaka het haar vroeër vanjaar aan die Franse Ope op Roland Garros in Parys onttrek nadat sy met haar geestesgesondheid gesukkel het.
Osaka-pop vlieg van rakke af
ʼn Nuwe Barbie-pop wat op die tennisster Naomi Osaka geskoei is, het Maandag uitverkoop slegs ure nadat dit uitgereik is.
Osaka wen titel ná Azarenka-blitzkrieg
Kort nadat sy gewen het, het sy rustig en sonder enige bekommernisse, plat op die baan gaan lê.