Regstreekse gesprek: Skoolplasings – Die aanlyn aansoekproses is egter wéér vanjaar in omstredenheid gehul. Paul Maritz gesels Donderdag om 14:00 met Melanie Buys, Tinus du Preez en Juané van der Merwe. Hulle gaan onder andere gesels oor wat die skoolgemeenskap se regte is en hoekom ouers eerder moet besluit wanneer dit kom by die plasing van leerders in die skool van hul keuse.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Naptosa"
Wysigings aan skole se magte, taalbeleid ‘kommerwekkend’
Die voorgestelde beleid kon maar net sowel uitdruklik verklaar het dat Afrikaanse skole kinders wat nie Afrikaans magtig is nie, moet aanvaar.
‘Die meeste skole nie gereed om te heropen’ – vakbonde
Hulle het ʼn beroep op alle skole gedoen om nie Maandag hul bedrywighede te hervat nie, al is hulle gereed om oop te maak.