Sowat 500 ml van elke vyf ℓ drinkwater wat getoets is voldoen nie aan standaarde nie, terwyl vier van elke 10 ℓ rioolwater wat nie behoorlik behandel is nie, in riviere beland.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nasionale Blou- en Groendruppel-takprojek"
AfriForum maak uitslag van watergehalteprojek bekend
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal die uitslag van en aksieplan vir sy eie nasionale Blou- en Groendruppel-takprojek Maandagoggend bekend maak.
AfriForum bekyk dorpe se water
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Dinsdag sy eie nasionale Blou- en Groendruppel-takprojek begin. Die projek vorm deel van ʼn inisiatief om die gehalte van munisipale drinkwater en rioolafvalwater in AfriForum se 125 takke landwyd te toets.