“Die Nasionale Dieretuin in Pretoria is deel van ʼn gevangene-broeiprogram wat strook met die onlangs gepubliseerde biodiversiteitbestuursplan en broei al byna drie dekades lank suksesvol met kransaasvoëls.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nasionale Dieretuin"
Dieretuin ontvang toekenning vir skilpadteelprojek
“Ons het ʼn belangrike mylpaal bereik met die toevoeging van vier nuwe pannekoekskilpadjies. Hierdie prestasie is ʼn bewys van die NZG se verbintenis tot die bevordering van biodiversiteit.”
Pannekoekskilpaaie broei by Pta-dieretuin uit
Die dieretuin het die nuus saam met skattige foto’s van die broeisel op sosiale media gedeel.
Covid-19-maatreëls by die dieretuin ingestel
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Instituut vir Biodiversiteit (Sanbi) het in ʼn verklaring bevestig sy nasionale botaniese tuine en dieretuine bly oop vir die publiek tot hulle ʼn ander opdrag van die regering ontvang.
‘Groot hartseer’ oor Mbani, die geliefde swartrenoster
Mbani, die Nasionale Dieretuin in Pretoria se geliefde swartrenoster, is vanoggend onverwags dood.
Natuurliefhebbers: Oorweeg dié avonture in Desember
Dis son, see en ‘n geskarrel van mede-vakansiegangers is nie almal se idee van rus nie nie. Hier is ‘n paar plekke waar natuurliefhebbers dié vakansie asem kan skep.
[Foto’s] Dieretuin spog met talle nuwe babas
Die ooievaar het by die Nasionale Dieretuin in Pretoria gaan kuier en talle babadiertjies is in Oktober daar verwelkom.
Dieretuin-staking: Hof tree in
Die hof het sy stem dik gemaak teen sommige werkers wat die naweek te midde van die skoolvakansie op ʼn staking by die Nasionale Dieretuin in Pretoria gegaan het, om hulself in toom te hou.
Dieretuin-staking: Stakers rand werkers aan
Sommige werkers wat die naweek te midde van die skoolvakansie op ʼn staking by die Pretoriase dieretuin gegaan het, het Maandag hul protesaksie voortgesit.
Nasionale Dieretuin loop deur op Aprilgekkedag
Poetsbakkers was omtrent bedrywig vandag. Selfs die Nasionale Dieretuin in Pretoria het deurgeloop onder Aprilgekkedag-poetse. Craig Allenby, woordvoerder van dié dieretuin, het gesê hulle het deur die loop van die dag meer as 230 poets-oproepe ontvang.
Honderde paddas by lughawe onderskep
Altesaam 220 paddas van twee spesies word by die Nasionale Dieretuin in Pretoria versorg nadat dit Woensdag by die OR Tambo-lughawe onderweg na Taiwan onderskep is.
Foto’s: Pretoriase Nasionale Dieretuin spog met twee nuwe skeurtandhaaie
Dit is nie aldag dat Kapenaars die see in Desembertyd vir Pretoria se strate verruil nie, maar dit is presies wat nou gebeur het met twee nuwelinge wat sedert verlede week die Pretoriase Nasionale Dieretuin hul nuwe tuiste noem.
Goeie nuus: Groot katte kry opgeknapte ‘stoepe’ en swembaddens
Besoekers sal binnekort nie meer ʼn verskoning hê om nie die Nasionale Dieretuin in Pretoria se groot katte te kan sien nie.
Stormy Bay se eerste pelsrob-welpies gebore
Die Nasionale Dieretuin in Pretoria se Suid-Amerikaanse pelsrob-kolonie het Desember twee nuwe lede bygekry.
Houdini weer in sy ‘huis’
Houdini, die bekende swartmamba wat verlede maand by die Nasionale Dieretuin in Pretoria vermis geraak het, kan van Dinsdagmiddag weer deur die publiek gesien word.