Die verslag van AfriForum oor die toestand van munisipale drinkwater en behandelde rioolwater bevestig wat die publiek lank reeds vermoed – die dood skuil dikwels in die water. Die water van sowat ‘n 100 munisipaliteite is getoets.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "nasionale watermoniteringsveldtog 2014"
Watergehalte ʼn tydbom – AfriForum
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor die swak bestuur van water in Suid-Afrika ná die uitslae van sy nasionale watermoniteringsveldtog van 2014, bekend as die Blou- en Groendruppel-takprojek, bestudeer is.