Naspers het Maandag bekendgemaak dat hy sy belang in MultiChoice op 4 Maart aan aandeelhouers gaan ontbondel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "naspers"
Maatskappynuus: Naspers onder druk en Sanlam brei uit
Die aandele van die tegnologie- en mediamaatskappy Naspers, het vandeesweek onder kwaai druk gekom en nóg ’n maatskappy wat in Kaapstad gehuisves is, se uitbreidingsplanne het goed gevorder.