Catherina Wannenburg (46) het Dinsdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn om ter verswarende omstandighede te getuig teen die vrou wat haar vyfjarige seun 11 jaar gelede vermoor het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Natasha Hansen"
Kindermoordenaar as ‘sagmoedige reus’ beskryf
Natasha Hansen, ʼn 36-jarige vrou wat skuldig bevind is aan die moord op haar vyfjarige stiefseun, is in die Wes-Kaapse hooggeregshof beskryf as ʼn ‘sagmoedige reus wat nie ʼn vlieg sal skade aandoen nie’.