Vier jaar nadat Natasha Mans se liggaam in ʼn veld naby haar huis gevind is, stoei haar familie steeds met talle onbeantwoorde vrae. Want een ding weet hulle vir seker, dit was nié selfdood nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Natasha Mans"
Jaar ná raaiselmoord: ‘Ons is dit aan haar verskuldig’
Natasha Mans se liggaam is gister presies ʼn jaar gelede in ʼn erf in Groenvlei buite Bloemfontein gevind ná sy sowat twee weke vermis was.
Natasha Mans-moord: ‘Net span al nouer’
Die private speurder het gesê daar is nog twee dinge wat hy besig is om op te volg en wat moontlik met die ondersoek kan help. ‘n Beloning is intussen ook uitgeloof.
Natasha Mans-saak: Oorsaak van dood bekend
Die oorsaak van ʼn Bloemfonteinse vrou se dood is bekendgemaak. Haar liggaam is sowat twee weke ná sy as vermis aangemeld is, gevind.
Natasha Mans: Familie stel privaatspeurder aan
Dít was vermoedelik die laaste keer dat Mans lewend gesien is.