Die polisie is nog op die spoor van ʼn sewende verdagte in die moord op Natasha Wheeler Barnard.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Natasha Wheeler Barnard"
Siviele eis oorweeg ná Fochville-ma se dood
Die trane sit nog vlak in hul oë wanneer Natasha Barnard se ouers oor hul geliefde “blondekopdogter” praat. Hulle onthou elke klein detail van die aand van Barnard se moord.
Sesde verdagte in Fochville-moord gee hom oor
Die polisie is nog op soek na ʼn sewende verdagte in die ondersoek na die moord op Natasha Wheeler Barnard.
Borgtog vir vyf wat Fochville-ma glo moor
Vier van die vyf verdagtes is op borgtog van R5 000 elk vrygelaat.
Kameras was afgeskakel tydens Fochville-moord
Tydens Fourie se getuienis het dit in die hof uitgekom dat Barnard al die beskuldigdes ken en dat sy oor en weer met Doyle se ekskêrel gekuier het.
Fochville-vyf wil borgtog hê
Natasha Wheeler Barnard is na bewering op 3 Maart in The Boule Vard-restaurant en -kroeg in Fochville aangerand en later vir dood by haar ma se huis agtergelaat.
Vyf in hof vir moord op Fochville-ma
Natasha Wheeler Barnard is na bewering op 3 Maart in ʼn plaaslike kroeg op die dorp aangerand en voor haar ma se huis afgelaai, waar sy later dood verklaar is.