Drie polisiebeamptes word beskuldig van die moord op die 16-jarige Nathaniel, asook dat hulle met bewyse wou peuter.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nathaniel Julies"
Eldoradopark: Borgtog aan polisiebeampte toegestaan
Sers. Voster Netshiongolo, ’n speurder, staan tereg op aanklag van regsverydeling, asook dat hy aandadig aan die moord op Nathaniel Julies was.
Eldoradopark: Polisiebeampte vra dán borgtog met ‘nuwe feite’
Die betrokke polisiebeampte beplan om weer aansoek om borgtog te doen nadat sy eerste aansoek van die hand gewys is.
Nathaniel Julies: Vrae oor beamptes se agtergrond, misdaadrekords
Die DA se besluit kom in die lig van bewerings dat een van die beamptes drie keer vantevore skuldig bevind is op strafregtelike aanklagte.
Eldoradopark-skietery: Polisiebeamptes hoor oor borgtog
Die drie polisiebeamptes staan tereg op aanklagte van die moord op die 16-jarige Nathaniel Julies.
Eldoradopark-skietery: Polisiebeamptes weer in hof
Drie polisiebeamptes het Woensdag weer in die Protea-landdroshof in Soweto verskyn in verband met die dood van Nathaniel Julies van Eldoradopark.
Eldoradopark: Drie polisiebeamptes weer in hof
Nathaniel Julies was op pad om te gaan koekies koop toe hy doodgeskiet is.
Eldoradopark: Derde polisieman glo ‘aandadig’ aan jong seun se skietdood
’n Derde beskuldigde in die moord op Nathaniel Julies het vanoggend in die hof verskyn.
Eldoradopark-skietery: Derde polisiebeampte vas
Die beampte is ʼn speurder verbonde aan die plaaslike polisiestasie.
Gestremde seun sterf tydens skietery met polisie
Volgens berigte is die seun dood toe hy nie op versoeke van die polisie gereageer het nie, maar sy familie wys daarop dat hy kon reageer nie, omdat hy serebraal gestremd was.