Die Sharks het Saterdag met die Franse klub Racing 92 in Hongkong afgereken; en die Bulls en die Stormers het op Wellington gelykop gespeel in hul Superrugby-littelosmaker.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Natixis-beker"
Sharks eerste SA Superrugbyspan in Hongkong
Die Sharks word aanstaande jaar die eerste Superrugbyspan uit Suid-Afrika wat in Hongkong in aksie sal wees, het die Hongkongse Rugbyunie (HKRU) Sondag bekend gemaak.