Die twee toeriste wat Vrydagaand in Plettenbergbaai naby Natures Valley vermis geraak het, is Saterdagoggend veilig opgespoor, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Saterdag gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Natures Valley"
Soektog na vermiste toeriste duur voort
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se span in Plettenbergbaai is Vrydagaand omstreeks 18:00 in kennis gestel van twee stappers wat nie ná ‘n staptog in Nature’s Valley in die Wes-Kaap teruggekeer het nie.