Britse kenners glo dié tegniek kan bedreigde olifantbevolkings in Afrika beskerm.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "natuurbewaring"
Bedreigde wildehonde doelbewus doodgemaak
“Tensy meer bewustheid gekweek word, gaan dié soort konflik tot die spesie se uitsterwing lei.”
Bly in die bed én onderneem ʼn sonopkomssafari
Daar is ook beeldmateriaal van onder meer ʼn trop wildehonde en ʼn trop hiënas wat saam met ʼn swartrugjakkals baklei oor ʼn koedoe wat vroeër deur die wildehonde platgetrek is.
Sangduo word ambassadeur vir internasionale natuurbewaringsfonds
Die duo se nuwe snit en musiekvideo getiteld “Wilderness” is saam met die aankondiging van die ambassadeurskap uitgereik.
Covid-19 bied dalk Moeder Aarde ‘n blaaskans
Die mens gebruik meer hulpbronne as wat die aarde kan genereer. Dié effek kan dalk nou afneem namate al meer mense tuis bly.
Woede ná CapeNature leeuwelpie van kant maak
ʼn Saak is intussen by die polisie aanhangig gemaak omdat die welpie, ʼn bewysstuk in die ondersoek, van kant gemaak is.
Minder voëls, vis in Langebaan-meer
Die aantal pikkewyne, Kaapse malgas en verskeie waadvoëlspesies in die Langebaan-strandmeer het die afgelope jare dramaties afgeneem en is tans die laagste wat dit nóg was.
Tsjegge gevonnis vir besit van vetplante
Die polisie verwelkom die vonnis en beskou dit as ʼn gepaste waarskuwing vir oortreders van natuurbewaringswetgewing.
Boer in harmonie met buffels, seekoeie ís moontlik
ʼn Groepie toegewyde boere van die Overberg het ʼn streep in die sand getrek en gesê: “Ons kán in harmonie met die natuur boer.”
Voortrekker: probleem-olifant of slagoffer?
Die stof het nog nie gaan lê oor ʼn “rondloperolifant” genaamd Voortrekker wat in my geboorteland Namibië geskiet is nie, skryf Pierre Massyn. Hy het die saak onder die loep geneem.