Die NDBV het slegs die persoon se skuilnaam gehad, maar het ʼn intensiewe ondersoek van stapel gestuur om die donkies en die vermeende oortreder op te spoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "NDBV"
DBV-inspekteur in Lenasia gekaap
“Ons het ons voertuie broodnodig vir ons werk, aangesien die NDBV regoor Suid-Afrika reis om diere in nood te help.”
Groot kommer oor leeus in aanhouding
Volgens die NDBV dui al hoe meer leeuboere aan dat hulle nie meer daarin belangstel om leeus aan te hou nie.
Man skuldig nadat hy hond lewend begrawe
Die NDBV is deur die polisie na Modise se woning vergesel, waar die man erken het dat hy die hond gewelddadig met ’n graaf en ’n baksteen geslaan het.
Leeus krepeer op Vrystaatplaas
Talle verwaarloosde leeus is op die plaas gevind, asook ʼn vrieskas vol leeukarkasse.
DBV-personeel ontslaan ná hulle gans keelaf sny
Die video wys hoe een van die lede die gans se nek met ʼn groot mes morsaf sny, terwyl ʼn ander lid die dier op die bakkie se bak vasdruk.
Geen verfballe meer vir Kaapse kese
Kapenaars moet daarop let dat hulle voortaan moontlik meer van bobbejaan se kind te sien gaan kry as vroeër.
Pleidooi om donkies te help beskerm
“Die steel van donkies het ʼn regstreekse uitwerking op die inkomste van mense in ons gemeenskappe.”
Vragmotor met duisende kuikens slaan om
Van die kuikens is op die toneel dood aangetref, terwyl hordes ander die snelweg vol gehardloop het.
DBV red 100 donkies van wrede einde
Die donkies, wat jong vulletjies insluit, was bestem om vir hul velle in Lesotho geslag te word.
NDBV kry wéér bloedneus oor verskeping van skape
Die hofstryd tussen Al Mawashi en die NDBV duur al sedert die begin van verlede jaar en beloop reeds miljoene rande in regskoste.
Modise-plaas: Advokaat voer aan saak is polities gemotiveerd
’n Veearts het vandag getuig dat hy hom aanvanklik van enige betrokkenheid by die saak wou onttrek nadat hy bewus geraak het dat die plaas aan Modise (’n persoon met politieke bande) behoort.
Modise-verhoor: ‘Toneel was afgryslik’ getuig DBV-vrou
Thandi Modise, speaker van die parlement, se verhoor vir dieremishandeling het vandag in die Potchefstroomse streekhof begin.
Troeteldiere ook slagoffers met huishoudelike geweld
“Navorsing toon dat byna die helfte van mishandelde vroue eerder in die verhouding sal bly om die veiligheid van hul troeteldiere te verseker.”
Betogers maak perd by renbaan dood
“Die perde het in alle rigtings gehardloop terwyl hulle met stokke en klippe geteister is.” Die inhoud en foto in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.
Duisende skape mag na Midde-Ooste uitgevoer word – hof
Al Mawashi word nou toegelaat om 56 000 lewende skape na die Midde-Ooste uit te voer waar dié diere bestem is vir die vleismark in Koeweit en Oman.
NDV dán weer in hof oor uitvoer van lewende diere
“Wreedheid teenoor diere verweer ons mees fundamentele waardes en ondermyn ons menslikheid.”
Skape se tog na Midde-Ooste (vir eers) gestuit
Al Mawashi het die hof gevra om ʼn interdik dat die skape nie voor 16 Julie vervoer mag word nie, op te hef.
Mishandelde leeus hervestig
Die NDBV het klagtes gekry dat die leeus ondervoed is en nie behoorlik versorg word nie.
NDBV gaan nie bes gee oor uitvoer van lewende skape
Al Mawashi, ook bekend as KLTT, is berug vir sy wreedheid en gebrek aan menslikheid aan boord van skepe.