President Jacob Zuma het Vrydag die nuwe nasionale direkteur van openbare vervolging (NDPP) en hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) aangekondig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ndpp"
Breytenbach gaan arbeidshof toe
Aanklaer Glynnis Breytenbach en haar prokureur, Gerhard Wagenaar, gaan glo ‘n aansoek by die arbeidshof indien teen haar heraanstelling.