Die Nedbank-uitdaagtoernooi by Sun City gaan vanjaar vir die eerste keer sedert 1981 nié plaasvind nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nedbank-uitdaagtoernooi"
Nierstene stuit Oosthuizen nie om voortou te neem
“Donderdag teen 03:00 het ek nie gedink ek sal in staat wees om af te slaan nie. Dus is ek baie tevrede met my openingsronde.”
Westwood wil sy Sun City-titel verdedig
“Ek is mal daaroor om by Sun City te speel.”
Grace breek SA se Sun City-wendroogte met foutlose laaste ronde
Hulle noem dit Afrika se gholf-Major, en na tien jaar is dit Sondag weer ʼn Suid-Afrikaner wat die titel en ʼn vet tjek op die Gary Playerbaan by Sun City gewen het.
Twee uit die tien van SA hou kontak met Wiesberger
Op ʼn dag waar dit nie te waffers met die tien Suid-Afrikaanse spelers in die Nedbank-uitdaagtoernooi gegaan het nie, het twee van hulle darem kontak met die voorloper, Bernd Wiesberger, behou.