“Ons voel geëerd om jaarliks prominensie te verleen aan die room van ons bedryf, aangesien volhoubaarheid een van die vernaamste ankers van ons organisasie is.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nedbank"
Administratiewe sanksies op Nedbank toegepas
Die administratiewe sanksies sluit onder andere waarskuwings en ʼn algehele finansiële boete van R35 miljoen in, waarvan R15 miljoen voorwaardelik opgeskort is.
Só paar jy wyn met musiek
Vir die eerste keer in die geskiedenis is ʼn musiekgenre geskep wat spesiaal by wynproe pas – en dít in Suid-Afrika.
Virtuele kaart vir transaksies op WhatsApp
Hierdie stap sal na verwagting miljoene Suid-Afrikaners, selfs die mense sonder ʼn bankrekening, toegang tot die digitale ekonomie en aanlyn transaksies gee.
Aansoek gebring om staking by banke te keer
Sasbo beplan vyf landswye protesoptogte om beswaar te maak teen onlangse grootskaalse afleggings.
Robot gee toekomsgerigte blik op onderrig
Die Skoleondersteuningsentrum se onderwyserskongres bevat vanjaar vir die eerste keer ’n baan oor die klaskamer van die toekoms, wat handel oor die vierde industriële revolusie. Daarom het die vermenslikte robot Pepper ook vanjaar ’n draai by die kongres kom maak.
FNB help FirstRand om stewige vertoning te lewer
FNB, die kleinhandelbank in die FirstRand Group, het ’n stewige vertoning gelewer om die groep te help om kop bo water te hou.
Nedbank glo onder druk om Gupta-rekenings oor te neem
“Ek het gevoel talle verwysings na die [bank]lisensiëringsregime het neergekom op druk op die bank,” het Brown getuig. “Met die afsluiting van die vergadering het Zwane versoek dat Nedbank die banktransaksies oorneem en die Gupta-bankier word aangesien alle banke hul rekeninge gesluit het.”
Nedbank sê onteiening sonder vergoeding kan banke in krisis dompel
Die uitvoerende hoof van Nedbank het ʼn voorlegging gedoen aan die parlement se ad hoc-komitee wat moet besluit of die Grondwet gewysig moet word om onteiening sonder vergoeding te vergemaklik.
Nedbank sê oor verbande ná onteiening
ʼn Skermskoot van ʼn e-posgesprek tussen ʼn oënskynlike kliënt en ʼn verteenwoordiger van Nedbank waarin die kliënt navraag doen oor die impak van moontlike onteiening op eiendom wat steeds onder verband by Nedbank is, word wyd op sosiale media versprei.
Bankbase verwerp Mynbouhandves en gronddebat
President Cyril Ramaphosa het nog ’n knou gekry. Ontleders sê die twee kwessies is besig om ’n kloof binne die ANC te vorm en Ramaphosa sal nou moet besluit wat hy gaan doen.
Vakbond ontstoke oor Nedbank-poste wat weens ‘robotte’ gesny word
Die finansiële-werkersvakbond Sasbo het Woensdag Nedbank veroordeel ná ʼn aankondiging dat 3 000 poste gesny kan word as gevolg van robotika.
Bank waarsku teen misdadigers se nuwe slenter
Die bank het in ʼn verklaring op sy webwerf, wat ook as massa-SMS uitgestuur is en op sosiale media versprei is, kliënte gewaarsku teen ʼn nuwe slenter wat misdadigers gebruik om kliënte in ʼn wip te vang.
Moody’s gradeer Eskom, banke af
Dit kom slegs ʼn dag nadat Suid-Afrika se vyf groot banke ook afgradeer is.
Bank waarsku kliënte teen nuwe slenter
Volgens die bank is talle van sy kliënte reeds met dié slap riem gevang.
Bankkoste: Kyk hier hoe vaar jou bank
“Bankkliënte wat ontevrede met hul bankkoste is, moet dit nie net gelate aanvaar nie.”