ʼn Bekende egpaar van New York is vermoedelik dood nadat hulle ligte vliegtuig naby die kus van Jamaika in die see gestort het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Neergestort"
Drie dood, twee beseer na militêre vliegtuig val
Drie mense is dood en twee beseer nadat ‘n militêre vliegtuig naby Lydenburg in Mpumalanga neergestort het.