Die aanvallers het Neil McKay na sy huis geneem en hom vermoedelik daar in sy rolstoel verwurg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Neil McKay"
Boer in rolstoel op KZN-plaas vermoor
Neil McKay se ma het Saterdagoggend op sy liggaam in die slaapkamer van die plaashuis afgekom. Haar seun se hande was vasgebind en hy is vermoedelik verwurg.