Nelson Mandela se oudste dogter, Zenani Mandela-Dlamini, se aanwysing as ambassadeur na Argentinië, is Maandag deur die Argentynse regering aanvaar.
Alles vir die sleutelwoord "Nelson Mandela"
Sangers gesoek vir Madiba se verjaarsdag
‘n Poging om ʼn wêreldrekord te breek deur meer as 20 miljoen mense te kry om die liedjie Happy Birthday aan voormalige president Nelson Mandela te sing, is Dinsdag aangekondig.
‘Madiba is nie siek nie’
Die presidensie sê oud-president Nelson Mandela is nie in die hospitaal nie en rus tans by sy huis in Qunu in die Oos-Kaap.
Ses wat glo Madiba-naam toeplak se saak uitgestel
Die verhoor van ses mans wat na bewering oud-president Nelson Mandela se naam op padborde in Pretoria met dié van Clive Derby-Lewis vervang het, se saak is in die Pretoria landdroshof tot aanstaande jaar uitgestel.
Gesoek: georganiseerde terugkeer na Mandela-dinamika
Dit was net so jaar na die begin van die nuwe Suid-Afrika. Eric Miyeni het ʼn klein rolletjie gehad in ʼn Amerikaanse aksiefliek, “Danger Zone”…
Van Mandela tot Malema – ‘n voorsmakie
Die Nelson Mandela-brand het groter geword as die party en selfs die land waarvan hy die president was. Regoor die wêreld word die Mandela-brand met…