Williams het glo geldelike probleme ondervind en sy BMW het enjinprobleme gehad waarna hy die motor opsetlik beskadig en ’n vals eis ingedien het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nelson Mandelabaai-munisipaliteit"
Jong man skok erg met vlieër
Volgens die polisie het die vlieër aan elektriese drade geraak.
ANC-raadslid in hof vir poging tot moord
Die ANC-raadslid het glo ʼn motoris te voet genader en op hom begin skiet.
DA neem bewind oor in Port Elizabeth
ANC-lede het toerusting beskadig, doodsdreigemente gemaak en ʼn groep mans het selfs die raadslokaal binnegestorm en die ANC-speaker gewelddadig ontvoer.
Dít moet jy weet ná Ramaphosa se toespraak
Pres. Cyril Ramaphosa het Donderdagaand strenger maatreëls vir een spesifieke metro afgekondig.
Andile Lungisa moet by tronk aanmeld
Lungisa wil hom egter nou na die Grondwethof wend.
Dele van Nelson Mandelabaai het weer water
Inwoners van sekere gedeeltes van die Nelson Mandelabaai-metro het sedert Vrydag weer water.
Omstrede ANC-raadslid se appèl van die hand gewys
Lungisa is aan aanranding skuldig bevind nadat hy Rayno Kayser, DA-raadslid, met ʼn glasbeker oor die kop geslaan het.
Nelson Mandelabaai se Dag Zero het aangebreek
“Ek kook my swembadwater om dit te kan gebruik.”
Top- munisipale amptenaar, sakevrou vas oor ‘tenderbedrog’
Die beskuldigdes is Vrydag in die vroeë oggendure tuis in hegtenis geneem.
Nog ʼn terugslag vir DA in die Baai
“Dit was ʼn Jerry Springer-affêre, daai hele raad. Ons het nie op ononderbroke dienslewering gekonsentreer nie.”
Raadslid hoor sy lot ná geweld by vergadering
Gamalihleli Maqula (28), die ANC-raadslid van die Nelson Mandelabaai-metro, is daarvan verdink dat hy Werner Senekal, die DA se hoofsweep van die raad, tydens ʼn skermutseling by ʼn raadsvergadering met ʼn skerp voorwerp in die rug gesteek het.
Raadslede weer in hof oor geweld by raadsvergadering
Volgens hom was hy by die deur toe ʼn skoot afgegaan het en hy in ʼn “mini-tsoenami” vasgevang is soos mense uit die lokaal probeer kom het.
Raadslede in hof ná geweld in raadsvergadering
Hy is na St. George-hospitaal geneem waar hy steke aan sy linkerslaap ontvang het. Hy het ook snye en kneusplekke aan sy arm en nek gehad en moes glo ook glasstukke uit sy nek en bors laat verwyder.
Raadslede met veiligheidswagte in hof ná bakleiery
Werner Senekal, hoofsweep van die raad, en Rano Kayser, burgemeesterskomiteelid vir paaie en vervoer, ontvang sedert die skermutseling glo doodsdreigemente.
Spanning vererger in Nelson Mandelabaai
Spanning tussen Athol Trollip, die burgemeester van Nelson Mandelabaai-munisipaliteit, en Mongameli Bobani, adjunkburgemeester, het Woensdag nóg ʼn wending geneem toe Bobani twee sake van bedrog teen senior beamptes aanhangig gemaak het.
Cheeky Watson, nog drie vas
Cheeky Watson, voormalige rugbybaas van die Oostelike Provinsie, is saam met nog drie mense in hegtenis geneem en het Vrydag in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn.
Danny Jordaan red OP met munisipaliteit se geld
Die OP Kings sal wel in vanjaar se Curriebekerreeks speel nadat ʼn ondersteuningspakket van R20 miljoen met die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit (NMM) beding is.