Die Demokratiese Alliansie (DA) en die Bekkersdal-gemeenskap het Dinsdag kriminele aanklagte teen die ANC aanhangig gemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nelson Mdayi"
Stappe teen gewapende ANC-lid
Die ANC se hy gaan dissiplinêr optree teen die gewapende staatsamptenaar wat met ANC-klere tydens die onluste in Bekkersdal afgeneem is.