Die ondersoekkommissie het Vrydag sy bevindinge bekend gemaak ná ʼn maande lange ondersoek na die land se ergste lugvaartramp in drie dekades.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nepal"
Toeriste sterf in helikopterongeluk in Nepal
Al ses mense aan boord ʼn toeristehelikopter in Nepal is dood toe dit Dinsdag, kort ná dit opgestyg het, in die Everest-streek neergestort het.
Nepal: Liggame aan families oorhandig
Die vliegtuig se swart boks kon nog nie opgespoor word nie.
Kans op oorlewendes ‘nul’ ná vliegramp
Owerhede in Nepal is nog op soek na vier liggame ná een van die dodelikste vliegrampe in drie dekades.
Minstens 67 sterf in Nepal-vliegongeluk
Dit is die land se dodelikste vliegtuigongeluk in drie dekades.
Vliegtuig met 72 aan boord stort neer in Nepal
“Reddingsbeamptes is besig, maar ons weet nie of daar enige oorlewendes is nie.”
Slegte weer dalk oorsaak van vliegongeluk
Lugvaartmaatskappye het kommer uitgespreek oor hoe die nuwe regulasies ingestel gaan word as mens die land se beperkte weervoorspellingsinfrastruktuur in ag neem.
Al 22 liggame gevind ná Nepalese vliegramp
Sommige van die slagoffers was gesinslede – ouers en kinders – wat saam op reis was ten tyde van die ongeluk.
Twee klimmers sterf op Everest
Ongeveer vyf bergklimmers sterf gemiddeld jaarliks op Everest, maar dié syfer het die afgelope jare toegeneem.
Sewe vermis ná sneeustorting
Die sneeustorting het naby ’n gewilde basiskamp plaasgevind.
Talle dood in Nepal-vloede
Die dodetal in ʼn klein dorpie in die ooste van Nepal het Saterdag op 27 tot staan gekom, ná nog drie persone dood is.
Drie sterf in ongeluk by Everest-lughawe
Daar word dikwels na die lughawe as die wêreld se gevaarlikste verwys weens die kort aanloopbaan en moeilike toegang.
49 dood toe vliegtuig neerstort, in vlamme uitbars
Altesaam 40 van die oorledenes se liggame was binne die vliegtuigwrak vasgekeer, terwyl nog nege in die hospitaal dood is.
Talle sterf toe passasiervliegtuig neerstort
Volgens ʼn woordvoerder van die lughawe het die vliegtuig toestemming gehad om vanuit ʼn suidelike rigting op die aanloopbaan te land, maar het die vliegtuig om ʼn onbekende rede die aanloopbaan vanuit ʼn noordelike rigting genader.
47 sterf weens vloede en modderstortings in Nepal
Swaar reën in die suide van Nepal het modderstortings en vloede tot gevolg gehad waarin sowat 47 mense gesterf het en duisende dakloos gelaat is.
SA’ner vas wat Everest sonder permit klim
“By die basiskamp is ek so erg geteister dat ek eerlikwaar gedink het ek gaan net daar gestenig word. Ek oordryf nie eens nie. Ek is soos ʼn moordenaar behandel.”
Minstens 20 dood in Nepal-busongeluk
Minstens 20 persone is Vrydag dood en 17 beseer toe ʼn bus in Nepal die pad verlaat en in ʼn rivier beland het.
Lugsoektog na vermiste DA-lid opgeskort
Die lugsoektog na Petro Nel, die adjunkleier van die DA in Noordwes wat langer as ʼn week terug in Nepal vermis geraak het, is opgeskort.
Provinsiale DA-leier vermis in Nepal
“Sy is ʼn toegewyde lid van die party en ons almal hoop vir haar veilige terugkeer.”
Vanjaar dalk rekordjaar vir groot aardbewings
Met Julie amper op sy rug en ’n paar groot aardbewings wat “stil-stil” die afgelope paar dae voorgekom het, is 2015 op koers om een van die jare te wees wat die meeste aardbewings met ’n telling van 7 op die momentmagnitudeskaal kan oplewer.