`n Gewigtige besluit wag vanjaar op die bestuur en afrigters van Lichthenburg, wat verlede jaar die A-afdeling van die Luiperds se Neserliga gewen het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Neserliga A"
Vaal Reefs, Klerksdorp soek ander weiveld
Die twee Luiperdsklubs wat verlede jaar in die Valke se Peregrine-liga meegeding het, het ander weiveld gaan soek.