Bongi Msomi het onder meer in vier Wêreldbeker-toernooie vir die Proteas gespeel terwyl sy Suid-Afrika 171 keer verteenwoordig het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "netbal"
Netbal-wêreldbeker: Spanne in Kaapstad verwelkom
Suid-Afrika kom op 28 Julie teen Wallis te staan.
Bestuursprobleme in netbal sypel glo deur tot op skoolvlak
Die uitvoerende komitee van Oos-Kaap Skolenetbal word daarvan beskuldig dat hy netbal in die Oos-Kaap ’n onreg aandoen aangesien jong talent verlore gaan.
Groot netbalaksie wag in Januarie
Die vierhoekige reeks tussen Suid-Afrika, Nieu-Seeland, Australië en Engeland word vroeg in die nuwe jaar in Kaapstad aangebied.
Drie dae lange netbalwedstryd ʼn rekord!
Die spelers van Jefferysbaai het in die reën en bloedige warm temperature regdeur die aand gespeel en altesaam 3 427 doele aangeteken.
Shadine se Thunder wen Vitality-reeks
“Dit voel steeds onwerklik. Ek is mal oor hierdie span!” het Shadine van der Merwe ná die spogsege op sosiale media gedeel.
Talentvolle Lenize mik na 100 toetse vir Proteas
Die Statebondspele is om die draai en nadat Lenize Potgieter die vorige skouspel in 2018 met ’n besering misgeloop het, is sy oorgehaal om nou haar vaardighede in Birmingham uit te stal.
Lenize lewer vuurwarm spel in Australië
Die lenige doel was in die kol met 36 van haar 37 doelpogings.
Proteas lewer topvertonings in Engeland
Shadine van der Merwe (Manchester Thunder) en Phumza Maweni (Bath) is ná die jongste Vitality-reekskragmetings met speler van die wedstryd-toekennings beloon.
Lefébre en kie wen in Engeland
Die gewilde Protea-speler en haar Celtic Dragons-spanmaats het gisteraand hul eerste oorwinning in die Vitality-netbalreeks gesmaak.
Shadine soek Statebond-glorie saam met Proteas
“Ons word gereeld as die buiteperde beskou, maar jy kan nooit ’n Suid-Afrikaanse span onderskat nie.”
SA speler koningin van die doelsirkel
Ine-Marí Venter is tans vir die meeste doele in Engeland se Vitality-netbalreeks verantwoordelik.
Ine-Marí ’n krag in die doelsirkel
Die Suid-Afrikaner is welverdiend as die speler van die wedstryd aangewys nadat sy vir 55 van die Saracens Mavericks se 60 doele teen Celtic Dragons verantwoordelik was.
Proteas los beste vir laaste
“Dít is hoe ek weet hulle kan speel.”
Harde werk lê nog vir Proteas voor
Spandiepte is ongetwyfeld ’n probleem en die Proteas mis spelers soos Karla Pretorius en Shadine van der Merwe.
Proteas lyk beter teen Aussies
“Ons het inderdaad beter vertoon – die spelers het vir mekaar gespeel en hul samespel was beter as teen Engeland.”
Rose straf Proteas in Londen
Dit is nie asof die Suid-Afrikaners nie hul beste gegee het nie; Engeland was doodeenvoudig net stukke beter.
Dié doel is netbal-mal
Die talentvolle Protea-speler droom van ’n medalje by die Wêreldbeker of Statebondspele.
Proteas speel Saterdag teen Rose
“Dit is altyd ’n eer om ons land te verteenwoordig.”
4-hoekige reeks perfekte voorbereiding vir Statebond
Karla Pretorius sal egter die aksie in Londen misloop. Die talentvolle verdediger het vroeër op sosiale media aangekondig dat sy en haar man (Werner) hul eersteling verwag.