ʼn Groot beloning wag intussen op elke speler indien hulle die finaal kan haal.
Alles vir die sleutelwoord "netbal"
Protea-netbalspan laat krieket-eweknie bloos
Jamaika-temmers is onoorwonne in Liverpool.
Netbalspan begin Wêreldbeker-aanslag
“Voorbereiding gaan goed en ons sien baie hierna uit.”
Proteas optimisties oor Netbal-wêreldbeker
“Daar is vyf lande wat met die louere kan wegstap. En ons is een van hulle.”
Pretorius is Protea-bloubloed
“Ons het vanjaar op die baan gewys dat ons top-spanne kan wen.”
Suid-Afrika het ’n wêreldbeker in 2023!
Die vreugdevure het hoog in Kaapstad gebrand met dié aankondiging.
Spar Proteas blom in Liverpool
“Die Proteanetbalspan maak stelselmatig geskiedenis.”
Vanes-Mari oor netbal, dans en dáái uitlating
Vanes-Mari Proudfoot het bekendheid verwerf vir haar ongelooflike spelvernuf op die netbalbaan, maar net soveel beïndruk met haar passies op die dansvloer in Dancing with the Stars SA.
Derde keer skeepsreg vir Proteas
Derde keer skeepsreg!
Nóg ʼn beste sedert 1967 vir die Proteas
Suid-Afrika is onteenseglik besig om die gaping tussen hulle en die wêreld se voorste netbalspanne te laat krimp.
Proteas se beste in 50 jaar teen Nieu-Seeland
Goed. Amper baie goed, maar op die ou end tog nie goed genoeg nie.
Jaguars wen uiteindelik die titel ná vierde eindstryd
Uiteindelik het die Noord-Gautengse Jaguars dit reggekry.
Premierliga se top-vier spook dit uit om netbalkroon
Die Netbal-premierliga se hoogtepunt word Sondag na sewe weke bereik wanneer die eindwedstryd in Bloemfontein gespeel word.
Nuwe kampioen word in Netbal-premierliga gekroon
ʼn Nuwe kampioen sal Sondag in Bloemfontein na sewe weke se gehalte-netbal in die Netbal-premierliga gekroon word.
Premier-netballiga se half- en kwarteindspanne bepaal
Die laaste van die groepwedstryde van Brutal Fruit se Premier-netballiga die naweek in Bloemfontein was bepalend vir die rondomtalie-puntelys en daarmee ook vir watter spanne vir die halfeind- en kwarteindwedstryde kwalifiseer.
Dis nou ʼn gejaag na posisies vir die uitspeelrondes
Die naweek se sesde en laaste rondomtalieronde van die Netbal-premierliga om die Brutal Fruit-beker in Bloemfontein is reeds ʼn mini-uitspeelreeks in die kleine met vier spanne wat kop aan kop op die puntelys is.
Sege teen die Jaguars kan Stings na die eerste plek laat spring
Die Noord-Gauteng Jaguars, wat met agt punte boaan die Netbal-premierliga se puntelys is, speel Vrydagaand in die Bellville Velodrome teen die onoorwonne Southern Stings van die Wes-Kaap.
Flames en Jaguars sorg vir netbal-hoogtepunt
Die hoogtepunt van die naweek se derde ronde van die Netbal-premierliga waar hoë tellings nie ongewoon was nie, was Vrydag se taai stryd tussen Noordwes se Flames en die Jaguars van Noord-Gauteng.
Voorloper Jaguars teen moeilike Flames in Premier-netballiga
Die derde ronde van die Netbal Premierliga word Vrydag by die Universiteit van Kaapstad voortgesit met die Jaguars van Noord Gauteng en die Southern Stings van die Wes-Kaap wat albei na drie wedstryde onoorwonne op ses ligapunte is.
Stings en Jaguars storm voort, kampioen soek nog eerste oorwinning
Die Southern Stings is na die tweede naweek van die Netbal-premierliga nog onoorwonne nadat hulle Sondag die KZN Kingdom Stars met 60-23 geklop het.