Die beweerde rower het glo reeds ʼn ander man geskiet voordat hy probeer vlug het.
Alles vir die sleutelwoord "Netcare 911"
Verskeie kritiek ná trompop botsing
Hidrouliese toerusting moes gebruik word om van die insittendes uit die voertuie te bevry.
Motor tref agt voetgangers
By paramedici se aankoms op die toneel was een van die voetgangers steeds onder die voertuig vasgekeer.
Werker beland onder vragmotor
Die vragmotor se remme het na bewering ingegee en die voertuig het teruggerol.
Man ontsnap betyds uit brandende motor
Die bestuurder van die motor was steeds in die voertuig toe dit aan die brand geslaan het
Taxi sleep fietsryer meer as 500 m saam
“Die toneel was van so ’n gruwelike aard dat selfs nooddienswerkers geskok was oor die voorval.”
Twee beseer in vliegongeluk in Vaaldriehoek
Daar word vermoed dat ’n ligte vliegtuig oorhoofse kragdrade getref het.
Baba verdrink in swembad
Die dogtertjie is in ’n swembad in ’n woonkompleks aangetref.
Man beseer ná trok rol
In ʼn afsonderlike voorval in KwaZulu-Natal is altesaam vyf mense beseer toe twee voertuie gebots het.
Swaar sak vergruis byna konstruksiewerker
’n Sak van ongeveer 150 kg het vanaf ’n konstruksievoertuig op die werker geval.
Drawwer sterf ná taxi hom tref
ʼn Swanger vrou is dieselfde oggend in die middestad van Durban deur ʼn motor getref.
Foto’s: Taxi ploeg in winkel in
“Volgens berigte het die bestuurder van die minibustaxi beheer oor die voertuig verloor en in die winkel se muur geploeg.”
Man ernstig beseer toe sementtrok omslaan
Die vragmotor moes gedeeltelik opgelig word sodat reddingswerkers die bestuurder kon bevry.
6-jarige verdrink in strandmeer
Die kind het bewusteloos in die strandmeer gedryf.
Twee op motorfiets dood ná botsing
Die motorfietsryer se passasier het in die hospitaal aan haar beserings beswyk.
KZN-paartjie in bakkie doodgeskiet
Paramedici is na die toneel op ’n grondpad ontbied.
Man hospitaal toe ná transformator ontplof
Die man het ernstige brandwonde opgedoen.
Stapper beseer ruggraat ná val
Die vrou was op ʼn staptog in die Krantzkloof-natuurreservaat ten tyde van die voorval.
Dokter voltooi 100ste sending op noodvlug na Soedan
Sy word tans as een van SA se beste vlugdokters beskou.
‘Kaper’ doodgeskiet tydens jaagtog
’n Beampte van ’n voertuigopsporingsmaatskappy is ernstig gewond tydens die jaagtog.