Volgens Netcare is daar nou, tydens die tweede vlaag van die pandemie, veel meer pasiënte in hospitale opgeneem as tydens die eerste golf.
Alles vir die sleutelwoord "Netcare"
Wonderwerkbaba eindelik tuis
“Dit is ’n Godswonder dat hierdie kind leef,” vertel dominee André Kloppers oor hul dogtertjie wat vroeggebore is en toe twee lewensbedreigende mediese toestande deurgemaak het.
7-jarige kankerpasiënt met baanbrekertegniek behandel
Dit is die eerste keer wat dié tegniek in Suid-Afrika aangewend word.
Netcare: Toename in Covid-19-pasiënte by hospitale
Daar is ’n aansienlike toename in die vraag na die behandeling van Covid-19-pasiënte in hospitale in veral sekere provinsies.
Kommer oor moontlike afleggings by Medicross
Medicross is van plan om eers net veranderinge aan diensvoorwaardes aan te bring, maar die moontlikheid van afleggings in die toekoms word nie uitgesluit nie.
Covid-19 bring finansiële onsekerheid vir Netcare
Weens die algehele afsondering het Netcare gemiddeld 32% minder pasiënte in sy hospitale opgeneem.
Covid-19: Dié hospitale mag heropen
“Ons bedank die gemeenskap vir hul geduld en begrip oor die afgelope paar weke.”
Covid-19: Netcare-hospitaal heropen ná personeel positief toets
Die hospitaal is ontsmet met behulp van ultraviolet ontsmettingsrobotte.
Dié hospitale steeds toe ná Covid-19-gevalle
Onafhanklike ondersoeke deur spesialiste en epidemioloë word tans gedoen.
Covid-19: Nóg ʼn Netcare-hospitaal sluit
Blootstelling aan die virus is teruggevoer na ʼn pasiënt wat op 4 April deur die ongevalle-eenheid opgeneem is.
Netcare se St. Augustine-hospitaal tydelik gesluit
Tot dusver is 66 gevalle van Covid-19 en vier verwante sterftes by die hospitaal bevestig.
Covid-19: Netcare wil staatspasiënte help behandel
“Gegewe die uitsonderlike omstandighede en om volhoubaarheid te verseker, sal Netcare Covid-19-verwante pasiënte op ʼn nie-winsgewende grondslag behandel en net vra dat die koste gedek word.”
Covid-19-samevatting: Alle SAL-vlugte nou afgelas
Besoektye by Netcare-hospitale is ook afgeskaf of ingeperk.
Seuntjie hoor vir die eerste keer sy mamma se stem
ʼn Kogleêre operasie is deur die welwillendheid van dokters by Netcare Greenacres uitgevoer.
Vrou sterk goed aan ná honde-aanval
Die vrou van Limpopo wat deur haar gesin se honde verskeur is, moet nog enkele opvolg-oprasies kry.
Vereniging staan narkotiseur by ná jong pasiënt se dood
Sasa sê daar is ook beduidende kommer wat betref die moontlikheid van regulatoriese tekortkominge, die presedent wat geskep kan word met ʼn eensydige besluit op ʼn skorsing, asook ʼn verhoor deur die media voordat ʼn behoorlike ondersoek gedoen is.
2 sterf toe motorfiets, motor bots
Paramedici het ’n motorfietsryer aangetref waar hy ’n ent van sy motorfiets gelê het.
Bloedoortapping in baarmoeder red baba se lewe
Babas met dié toestand het slegs ʼn 90% kans op oorlewing.
Hospersa veroordeel moontlike afleggings by Netcare
Die vakbond vir gesondheid en dienspersoneel (Hospersa) het Vrydag ʼn aankondiging veroordeel oor beplande afleggings by verskeie Netcare-fasiliteite oor die volgende paar weke.
Netcare wil glo honderde werkers aflê
Die privaat hospitaalgroep Netcare is glo van voornemens om honderde werkers binne die volgende twee maande by verskeie hospitale af te lê.