Verskeie ongelukke is die afgelope naweke op paaie oor die land aangemeld.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "netcare911"
Drie in hospitaal ná dieselstorting by SAUK-gebou
“Die welstand en veiligheid van SAUK-werkers is die grootste prioriteit en as voorsorgmaatreël het alle werkers die Radio Park-gebou veilig verlaat.”
Talle sterf, groot skade aangerig ná storm in KZN
Verskeie mense het gesterf en groot skade is aangerig na gister se storm in die Durban-omgewing.
Winkeleienaar, rower dood ná rooftog
Met hul aankoms op die toneel is die liggame van twee mans op die vloer van die winkel aangetref.
Vier beseer in Midrand-botsing
Vier mense is beseer in ʼn laataandbotsing op die N1.
Staalhek val op seun
ʼn 8-jarige kind is Dinsdagmiddag beseer toe ʼn staalhek in die oprit by sy huis op hom geval het.
KZN-kettingbotsing eis lewe van motoris
Een persoon is dood en sewe beseer in ʼn kettingbotsing Woensdagoggend op die N3-snelweg in Pinetown, KwaZulu-Natal.