WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig is baie grafies van aard en mag sensitiewe lesers ontstel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nettie Botha-Miller"
Vier sit lank vir Boksburg-vrou se wrede moord
Vier mans is Donderdag in die Palm Ridge-landdroshof elk tot 55 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op Nettie Botha-Miller (74) van Boksburg in Gauteng.