“Wanneer hulle nie by mekaar is nie, vra hulle alewig oor mekaar. Hulle is onafskeidbaar.”
Alles vir die sleutelwoord "New York"
Pa aangekla ná tweeling in motor sterf
“Dít is ʼn tragedie van gruwelike afmetings.”
Foto’s: Groot kragonderbreking in New York
Verskeie Broadway-vertonings is op kort kennisgewing gekanselleer. Sommige kunstenaars het impromptu vertonings op die sypaadjie buite die teaters aangebied.
Foto’s: ʼn Wit Kersfees in New York
Frank Sinatra skep hoë verwagtinge van die stad van New York en dié stad met sy wolkekrabbers en bedrywige strate stel glad nie teleur nie, veral nie oor die Kerstyd nie.
Dis ʼn lang sit op wêreld se rekordvlug
Dis soos om 06:00 op te staan en wakker te bly tot middernag, plus nog ʼn halfuur vir goeie geluk – alles in die beperkte ruimte van ʼn vliegtuig.
Berugte kruising eis 18 in limo, twee voetgangers
Die owerheid het nie bekendgemaak of die 18 insittendes van die limo veiligheidsgordels gedra het of hoe vinnig die voertuig gery het ten tyde van Saterdagmiddag se ongeluk nie.
Ramaphosa praat in VSA oor planne vir SA ekonomie
“Die ANC kry weer vatplek en ek is vol vertroue dat die party die volgende verkiesing – wat volgende jaar, voor Mei 2019, gehou gaan word – redelik maklik gaan wen.”
Egpaar van 78 jaar sterf twee dae uitmekaar
“Dit is die mooiste liefdesverhaal. Die hemel het twee engele bygekry.”
Foto’s: Sterre skitter by modieuse Met-gala
Die elite van Hollywood se vermaakwêreld het Maandag byeengekom vir die Metropolitan Museum of Art’s Costume Institute se gala-geleentheid.
Conor McGregor gee hom aan polisie oor
In die nadraai van die voorval het White dit as “krimineel” bestempel. “Wat vandag gebeur het, was krimineel, walglik en dit maak my siek,” het hy in ʼn mediakonferensie gesê.
Foto’s: Vyf sterf toe helikopter in rivier val
“Dit was ʼn groot tragedie wat hom hier afgespeel het.”
Foto’s en video: Pou mag toe nie saamvlieg nie
United Airlines het geweier dat ʼn pou saam met sy eienaar vlieg.
Foto’s: Wit rose deel van modes by Grammy-toekennings
Die sterre, wat in ontwerpersklere op die glanstapyt gepronk het, het spierwit rose gedra.
New York-ontploffing was ‘poging tot terreur’
“Laat ons dit duidelik stel, as inwoners van New York draai ons lewens om die treine. En laat ons dit ook duidelik stel, hierdie was ʼn poging tot ʼn terreuraanval.”
Een vas ná ontploffing in New York
Een verdagte is glo in hegtenis geneem ná ʼn ontploffing Maandag naby een van die besigste pendelaarspunte in New York City in die VSA.
Grammy-benoemings vir 2018 bekend gemaak
Die benoemings vir die 60ste jaarlikse Grammy-toekennings is Dinsdag aangekondig.
Dié Leonardo die duurste skildery nóg
ʼn Skildery van Leonardo da Vinci wat van die 1500’s dateer en Christus uitbeeld het vandeesweek die duurste kunswerk in menseheugenis geword.
NY-terreuraanval is ‘maande lank’ beplan
Volgens mediaberigte het Saipov aan ondersoekbeamptes gesê hy “voel goed” oor die aanval.
[Foto’s] Agt sterf in New York-terreuraanval
“Ek het baie bloed daar gesien. Baie mense het op die grond gelê.”
Verskeie 9/11-herdenkingsgeleenthede gehou
“[9/11] het basies vir alle fasette van die regering ʼn uitkomkans gebied.”