Die vrou het vroeër skuld beken op al 88 aanklagte van bedrog.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Newcastle"
Man sterf toe trein motor tref
Nog ’n man is gedurende die voorval beseer.
Botsing tussen Memel en Newcastle eis 4
Die bestuurders van die voertuie is die enigste oorlewendes.
ArcelorMittal: Nóg afleggings kom
“Hierdie afleggings gaan ʼn reuse-invloed op die gemeenskappe hê.”
Agt dood in gru-ongeluk
“Die Porsche het na die botsing aan die brand geslaan en die vier insittendes het onherkenbaar verkool.”
KZN-munisipaliteit in finansiële knyp
Die Inkatha Vryheidsparty (IVP) het ʼn beroep op Sipho Hlomuka, LUR van die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA), gedoen om die Newcastle-munisipaliteit met onmiddellike effek onder administrasie te plaas.
Malema se grondgrypsaak weer uitgestel
Malema se pogings om die Wet op Oproerige Byeenkomste as ongrondwetlik te laat verklaar, het al tot verskeie uitstelle in die twee sake gelei.
Malema ‘sal nie vandag in hof wees’
Julius Malema, leier van die EFF, sal glo nie vandag self in die Newcastle-landdroshof in KwaZulu-Natal verskyn nie waar die grondgrypsaak teen hom voortgesit word.
‘Getuie’ in moordsaak teen burgemeester doodgeskiet
“Dit blyk ʼn politiek gedrewe aanval te wees.”
‘Wit moet vir swart werk’, sê Malema
Malema het Maandag ʼn groot skare buite dié hof toegespreek nadat hy vlugtig verskyn het.
Drie mans kry 18 keer lewenslank vir verkragtings
“Hy het vir die ma gesê hy het teruggekeer om haar dogter dood te maak omdat sy ʼn saak teen hulle gemaak het,”
Jong SA man sterf in fratsongeluk oorsee
’n Jong Suid-Afrikaanse man is in ’n fratsongeluk op ’n plaas in Kansas in die VSA dood.
Malema in hof oor grondbesettingsuitsprake
EFF-leier Julius Malema, wat aangekla word van aanhitsing om ʼn misdaad te pleeg, moet Vrydag weer in die Newcastle-landdroshof verskyn.
Malema weer in hof oor grondbesettingsuitsprake
EFF-leier Julius Malema, wat aangekla word van aanhitsing om ʼn misdaad te pleeg, het Dinsdag weer in die Newcastle-landdroshof verskyn.
Hoop vir SA se ‘sukkelende’ staalbedryf
Nog ʼn Suid-Afrikaanse bedryf wat werk aan derduisende mense verskaf, word bedreig deur die storting van gesubsidieerde produkte van die buiteland in die plaaslike mark.
Vier vas wat glo jong man ontvoer
Vier vermeende ontvoerders is Vrydag in Madadeni naby Newcastle in KwaZulu-Natal vasgetrek nadat hulle glo ʼn 18-jarige jong man ontvoer en ʼn losprys geëis het.
Boer beseer in wegholbrand
ʼn 56-jarige boer is Woensdagmiddag in ʼn wegholveldbrand op ʼn plaas buite Newcastle in KwaZulu-Natal beseer.
Bejaarde man sterf in raaiselagtige omstandighede
ʼn Bisarre huisbrand het tot die dood van ʼn bejaarde man gelei terwyl ʼn bejaarde vrou ernstige brandwonde opgedoen het.
Twee brand dood in bakkie
Twee mense het Dinsdag in die vroeë oggendure in ʼn bakkie buite Newcastle in KwaZulu-Natal doodgebrand.
Vyf dood in Newcastle-botsings
Vyf mense is Saterdagoggend dood in twee afsonderlike botsings op die N11 in Newcastle, KwaZulu-Natal.